Luister & Lees

Luister en Lees

Please feel free to check out our blog run by our church members. In our blog posts, you will find wisdom, guidance and inspiration.

To check out our blog, click here

Gebedsbediening :

UIT LIEFDE VIR JESUS

Toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn Titus 3-4.

Wat moet ons grootste motivering vir diens wees? As dit persoonlike vervulling en bevrediging is, sal ons lewens sonder betekenis wees; as dit vir erkening en ander se lof is, sal ons lewens leeg wees; as dit vir persoonlike gewin of voordeel is, sal ons lewens oppervlakkig wees.

God hou nie daarvan as ons hom dien sodat ons daaruit voordeel trek nie. Daar wag baie voordele en se├źninge op ons wanneer ons die Here dien, maar dit is die vrug op gehoorsaamheid, nie die rede daarvoor nie. Rig jou hart vandag op die Here en laat alles wat jy doen, gemotiveer word uit liefde vir Jesus, want Jesus het alles gedoen uit sy liefde vir jou.

Visit our YouTube Channel