Home

Previous
Next

Welkom hier by ons gemeente...

Hier glo ons in Liefde is ’n werkwoord.

Ons sien onsself as ‘n dinamiese en pasaangewende gemeente. Ons is ‘n groeiende gemeente met jong en ouer lidmate en ‘n plek waar ons met deernis na mekaar omsien.

We’re passionate about seeing our community and world flourish. We gather under the name of Jesus because we are a people who find our being in Christ.

More than that, we’re a people who love our communities and cities with good news – for the sake of the world. We welcome seekers, skeptics, and followers of Jesus every time we gather.

More Familie

Ons is terug in Lockdown vlak 3.🥳 Jy kan jou plek nou v Sondag se oggend erediens 9vm bespreek by 0845479298. Ons vra asb dat jy ten minste 5 min voor die tyd inkom , agv ons COVID screening protokol. Dan mis jy nie 'n minuut nie 🙃 Ons sal steeds 'n samevatting van die boodskap op ons 2 Watsapp info groepe plaas. Ons stuur ook vir die mense op ons sms groep 'n skriftelike samevatting van die boodskap. Ons sal ook die erediens regstreeks uitsaai op Zoom en op ons Facebook blad , Liefde in Aksie. 🖥️📱 Ons is dankbaar vir die Here wat ons al amper 500 dae lei om nogsteeeds op nuwe maniere gebind te bly deur Jesus. 👩‍👩‍👦👨‍👩‍👧‍👧